Afrika Boogie

Skerm 1 vertoon klein fototjies en 'n google kaart.

Kliek op 'n foto en die toepaslike merker op die kaart word groen.

Kliek op 'n merker op die kaart en die foto raampie word groen.

Kliek weer op 'n foto wat groen gemerk is, en gaan na Skerm 2.


Skerm 2 wys die foto en 'n klein kaart.

Kliek op die Google map icon regs onder om kaart te vertoon.

Dubbel-kliek op die kaart om hom weer weg te vat.

Gebruik knoppies links onder om te zoom, of volgende en vorige foto te wys.

Of gebruik sleutelbord: ↑ Groter, ↓ Keiner, ← Vorige foto en → Volgende.

Of op tablet/foon gebruik twee vingers om te zoom, en met een vinger swipe links en regs.

Met die hoekie links bo kan die foto op en af, of heen en weer getrek word.

Met die hoekie op die kaart kan die kaart hoek rondgetrek word.

Regs bo: Fullscreen (werk nie vir appel toestelle nie).

Regs bo: Klein blokkies gaan terug na Skerm 1.

Erg knyp op tablet, gaan ook na skerm 1.


Wagwoord: